Is this your podcast?
Sign up to track ranks and reviews from Spotify, Apple Podcasts and more
rrRADIO
Botox, Barbies & Bietse
In dié vervolgverhaal stel Elize Cawood jou voor aan Liesl Burger, 'n kunstenaar wat die plooie van haar man se verraad met 'n vintage Barbie uit haar lewe botox. Lag saam het haar. Huil so bietjie... en herontdek jou vrouwees. Vir meer inligting besoek rooirose.co.za of e-pos [email protected]
Listen now
Ratings & Reviews
5.0 stars from 47 ratings
Recent Episodes
Published 04/01/20
Kom luister saam na ons spesiale, mini-reeks gedurede die Corona-inperkingstyd. Ilse Salzwedel gesels met mense om uit te vind hoe hulle hulself en hul gesinne gelukkig en besig hou gedurende die onsekere tydperk.
Published 04/01/20
Vroeg begin is half gewin vir jou kinders en geldsake. Anet Schoeman praat met kenners oor alles wat jy jou kinders, tieners en jong volwassenes oor geld moet leer om hul finansieel verantwoordelik en paraat te maak. Nuwe episodes word elke tweede Vrydagoggend vanaf 6 Maart vrygestel.
Published 03/05/20
Do you host a podcast?
Track your ranks and reviews from Spotify, Apple Podcasts and more.
See hourly chart positions and more than 30 days of history.
Get Chartable Analytics »