Is this your podcast?
Sign up to track ranks and reviews from Spotify, Apple Podcasts and more
Thru The Bible Afrikaans, Die Bybel vir Vandag
Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans
Die program “Die Bybel vir Vandag” is deel van die wêreldwye bediening van Thru the Bible. Die studiereeks is oorspronklik deur Dr J. Vernon McGee ontwerp en is al in meer as 100 tale en dialekte vertaal en aangepas. Dit is ’n daaglikse radioprogram van 30 minute wat die luisteraar sistematies deur die hele Bybel neem. Hierdie programme is nou ook aanlyn tot u beskikking. Ons is bly dat u aangedui het dat u meer van God se Woord wil leer deur na hierdie programme te luister. Ons beveel aan dat u ten minste na een program per dag luister, Maandae tot Vrydae. Indien u daarmee volhou sal u die...
Listen now
Ratings & Reviews
4.3 stars from 26 ratings
Die Bybel op die pad
Daar is baie dae wat ons nie regtig tyd kry Om te sit met die Skrif, wat te sê nog biekie navorsing doen saam bybel studie. Baie baie Dankie. Ek is baie op die pad en hierdie podcast werk perfek vir my. Ek is baie opgewonde oor die volgende 5 jaar.
Yvonneb10 via Apple Podcasts · Australia · 04/01/18
Do you host a podcast?
Track your ranks and reviews from Spotify, Apple Podcasts and more.
See hourly chart positions and more than 30 days of history.
Get Chartable Analytics »