I've talked a lot about how the government's budget is under pressure, but there are plenty of other commentators out there who say, but what about the constitution that guarantees socio-economic rights, such as the right to education, housing, food and health services? If the government cuts...
Published 11/30/23
Ek het al baie gepraat oor hoe die regering se begroting onder druk is, maar daar is genoeg ander kommentators daar buite wat sê, maar wat die grondwet wat sosio-ekonomiese regte, soos die reg tot onderwys, behuising, voedsel en gesondheidsdienste, waarborg? As die regering nou besteding sny gaan...
Published 11/30/23
Die Wêreldbank het verlede week ʼn verslag gepubliseer wat wys dat misdaad kos die ekonomie 10% van die waarde van die Bruto Binnelandse Produk. Vir hierdie jaar word die koste beraam op R700 miljard. Daan Steenkamp van Codera Analytics het hierdie syfers verder ontleed.
Hierdie episode word...
Published 11/29/23