Monitor 11 Oktober 2024
Listen now
Description
Ons praat met 'n kenner oor die reuse bedrae wat in die Amerikaanse verkiesingsveldtogte betrokke is. Massa-optrede beplan teen die Wet op Basiese Onderwys en Orkaan Milton eis die lewens van 16 mense.
More Episodes
Die repokoers word weer verlaag. Die regering wil die gebruik van industriƫle plaagdoders by openbare skole verban. Die Internasionale Strafhof reik lasbriewe uit vir die inhegtenisneming van Benjamin Netanyahu en Yoav Gallant.
Published 11/22/24
Suid-Afrikaners staan gereed vir 'n verdere rentekoersverlaging, wat na verwagting vanmiddag aangekondig sal word. Die registrasie van wettige spaza-winkels vorder fluks. Die spertyd vir die opgradering van voorafbetaalde Eskom-elektrisiteitsmeters kom vinnig nader. Versuim om dit te doen, kan...
Published 11/21/24
Published 11/21/24