Monitor 4 November 2024
Listen now
Description
Die polisie slaan op groot skaal toe op vermeende onwettige mynwerkers op Orkney in Noordwes. Die ANC se subkomitee oor buitelandse sake het die afgelope naweek in Boksburg vergader. Vakbonde is nie gelukkig met die regering se plan om vroeƫ aftrede vir sowat 30 000 staatsamptenare aan te bied nie.
More Episodes
Die repokoers word weer verlaag. Die regering wil die gebruik van industriƫle plaagdoders by openbare skole verban. Die Internasionale Strafhof reik lasbriewe uit vir die inhegtenisneming van Benjamin Netanyahu en Yoav Gallant.
Published 11/22/24
Suid-Afrikaners staan gereed vir 'n verdere rentekoersverlaging, wat na verwagting vanmiddag aangekondig sal word. Die registrasie van wettige spaza-winkels vorder fluks. Die spertyd vir die opgradering van voorafbetaalde Eskom-elektrisiteitsmeters kom vinnig nader. Versuim om dit te doen, kan...
Published 11/21/24
Published 11/21/24