“Die reeks oor Openbaring het my hele lewensbeskouiing verander. Dit vervat die essensie van wereldgebeure in vier elemente vas: die vlees, die wereld, die vals kerk en die Lam. Hierdie perspektief ontbloot elke leun asook die geweldige aanslag op gelowiges wereldwyd, maar genadiglik ook die Waarheid wat die Weg is na die Lewe: die Lam.”
DirkDPJ via Apple Podcasts ·
South Africa ·
12/11/20