Description
Stories 55 en 56 loop saam: Dawid sondig, God stuur Natan na hom toe, hy bely sy sonde en word vergewe. Psalm 51 is 'n bewys daarvan. Ons lees die storie van Natan in 2 Sameul 12.As iets jou geraak het, stuur vir ons 'n boodskapSupport the Show.