Stories uit Kanaän 58: Joab se plan om Absalom terug te laat kom
Listen now
Description
In 2 Sameul 14 lees ons die slim plan wat Joab gemaak het om vir Dawid te oortuig om vir Absalom te laat terugkom.As iets jou geraak het, stuur vir ons 'n boodskapSupport the show
More Episodes
Die koningin van Skeba was een van die leiers van daardie tyd wat Salomo kom toets het om te sien of hy regtig so slim en wys is soos wat van hom vertel word. Ons lees dit in 1 Konings 10 en 2 Kronieke 9.As iets jou geraak het, stuur vir ons 'n boodskapSupport the show
Published 11/15/24
Ons kry 'n baie mooi beskrywing van hoe die tempel gelyk het in 1 Konings 6-8 en 2 Kronieke 3 - 7.As iets jou geraak het, stuur vir ons 'n boodskapSupport the show
Published 11/07/24
Published 11/07/24