Stories uit Kanaän 65: Salomo word tot koning gesalf
Listen now
Description
In 1 Konings 1 word vertel van Salomo se kroning. In 1 Kronieke 28 verwys Dawid na 'n tyd wat God vir hom gesê het dat Salomo na hom koning gaan word.As iets jou geraak het, stuur vir ons 'n boodskapSupport the show
More Episodes
Die koningin van Skeba was een van die leiers van daardie tyd wat Salomo kom toets het om te sien of hy regtig so slim en wys is soos wat van hom vertel word. Ons lees dit in 1 Konings 10 en 2 Kronieke 9.As iets jou geraak het, stuur vir ons 'n boodskapSupport the show
Published 11/15/24
Ons kry 'n baie mooi beskrywing van hoe die tempel gelyk het in 1 Konings 6-8 en 2 Kronieke 3 - 7.As iets jou geraak het, stuur vir ons 'n boodskapSupport the show
Published 11/07/24
Published 11/07/24