Hierdie is die laaste storie rondom Dawid wat ons lees in 2 Sameul 23, 1 Konings 2 en 1 Kronieke 28 en 29.As iets jou geraak het, stuur vir ons 'n boodskapSupport the show
Die koningin van Skeba was een van die leiers van daardie tyd wat Salomo kom toets het om te sien of hy regtig so slim en wys is soos wat van hom vertel word. Ons lees dit in 1 Konings 10 en 2 Kronieke 9.As iets jou geraak het, stuur vir ons 'n boodskapSupport the show
Ons kry 'n baie mooi beskrywing van hoe die tempel gelyk het in 1 Konings 6-8 en 2 Kronieke 3 - 7.As iets jou geraak het, stuur vir ons 'n boodskapSupport the show