Episodes
Send us a Text Message.Dawid en sy manne was weg uit hulle dorp Siklag. Die Amalekiete kom steel toe alles en almal. Hulle kry darem almal terug, maar intussen sterf Saul en sy seuns by die Gilboa berge. Dit is geskryf in 1 Sameul 29 -31.Support the Show.
Published 05/30/24
Send us a Text Message.In 1 Sameul 27 lees ons van Dawid wat by koning Akis van die Filistyne gaan woon het. In hoofstuk 28 lees ons van Saul wat sy laaste groot fout gemaak het om nie na God te luister nie.Support the Show.
Published 05/24/24
Send us a Text Message.Die eerste 61 stories van ons potgooi wat kom uit die Vier Evangelies, is in boekvorm beskikbaar. Die idee is dat kinders die potgooi kan luister en terselfdertyd dit lees in die boek. Dit help met vaslegging van die stories en ook met ontwikkeling van Afrikaans.Die boek kan bestel word op een van drie wyses:1. Stuur epos aan [email protected] en vra 'n boek aan2. Stuur whatsapp na 083 2315249 en vra boek aan3. Gaan na Sela Books se webwerf (www.se...
Published 05/17/24
Send us a Text Message.In 1 Sameul 26 lees ons van Dawid wat weer Saul se lewe spaar. Support the Show.
Published 05/17/24
Send us a Text Message.Die man Nabal beledig vir Dawid en weier om vir hom kos te gee. Sy vrou, Abigajil help om baie mense se lewens te red van Dawid se swaard. Dit lees ons in 1 Sameul 25.Support the Show.
Published 05/09/24
Send us a Text Message.in 1 Sameul 24 lees ons van hoe Dawid Saul se mantel se punt afgesny het, toe hy hom eintlik kon doodmaak.Support the Show.
Published 05/02/24
Send us a Text Message.Dawid red die dorp Keïla van die Filistyne, maar tog wou hulle hom oorgee aan Saul. Hy vlug voort tot in die Sifwoestyn. Maar God help en red hom. 1 Sameul 23.Support the Show.
Published 04/25/24
Send us a Text Message.In 1 Sameul 21 en 22 lees ons hoe Dawid gevlug het na Nob, Gat, Adullamgrot en toe na Juda. Saul laat vermoor die hele dorpie Nob oor Dawid.Support the Show.
Published 04/18/24
Send us a Text Message.Jonatan moes aan Dawid 'n boodskap stuur om te sê of Saul nog kwaad is vir hom of nie. Ons lees dit in 1 Sameul 20.Support the Show.
Published 04/11/24
Send us a Text Message.In 1 Sameul 19 gebruik God eers vir Jonatan, toe vir Mikal en toe sy Gees om vir Dawid van Saul te red.Support the Show.
Published 04/05/24
Send us a Text Message.Jonatan het Dawid ontmoet en dadelik lief geword vir hom. Mikal was lief vir Dawid. Maar hulle pa, Saul, het Dawid gehaat. Ons lees dit in 1 Sameul 18.Support the Show.
Published 03/28/24
Send us a Text Message.In 1 Sameul 17 lees ons die bekende, maar afgryslike storie van Dawid en Goliat. Goliat was groot, maar God is groter!Support the Show.
Published 03/21/24
Send us a Text Message.In 1 Sameul 16 vra God vir Sameul om 'n nuwe koning vir Israel te gaan salf. Dawid word gesalf en land deur sy musiek in die paleis van Saul.Support the Show.
Published 03/15/24
Send us a Text Message.In 1 Sameul 15 lees ons hoe Saul net die helte van God se opdrag uitgevoer het. Die het hom sy koningskap gekos!Support the Show.
Published 03/07/24
Send us a Text Message.Saul het sy eerste groot fout as koning gemaak toe hy 'n offer gebring het wat Sameul moes bring. Jonatan help daai dag dat hulle die Filistyne 'n slag kon toedien. 1 Sameul 13 en 14.Support the Show.
Published 03/06/24
Send us a Text Message.Saul en die volk het opgetrek teen die koning van Ammon. Daar was oorwinning en Saul word bevestig as koning. Ons lees dit in 1 Sameul 11 en 12.Support the Show.
Published 02/22/24
Send us a Text Message.Israel het vir Sameul vir 'n koning gevra. In 1 Sameul 8 - 10 lees ons hoe God vir Sameul gewys het dat Saul die koning gaan word.Support the Show.
Published 02/15/24
Send us a Text Message.God het baie maniere gebruik om Israel te antwoord as hulle met egtheid na Hom roep. In hierdie storie gebruik Hy donderweer! Dit lees ons in 1 Sameul 7.Support the Show.
Published 02/08/24
Send us a Text Message.In 1 Sameul 4 - 7 lees ons die baie hartseer storie van baie sterftes en die wegvoer van die verbondsark uit Israel. Ons hoor weer hoe heilig God is in hierdie storie.Support the Show.
Published 02/07/24
Send us a Text Message.God het besluit om vir Eli, Hofni en Pinehas te straf, omdat hulle nie gedoen het wat Hy gevra het nie. Hy roep na die jong Sameul en hy hoor die eerste keer God se stem. Ons lees dit in 1 Sameul 2 en 3.Support the Show.
Published 01/25/24
Send us a Text Message.Ons begin nou stories vertel uit die boek 1 Sameul. Hier in hoofstuk een en twee leer ons vir Elkana, Hanna en Sameul ken.Support the Show.
Published 01/18/24
Send us a Text Message.Ons lees van Rut en Boas se troue in Rut 3 en 4. Boas was 'n losser in Elimelek se familie wat sy lossingsreg uitgeoefen en vir Rut en Naomi begin sorg het. Support the Show.
Published 01/12/24
Send us a Text Message.In Rut 2 word vertel hoe Rut gaan koring optel het op Boas se land - die persoon wat juis haar losser kon word.Support the Show.
Published 12/14/23
Send us a Text Message.Ons begin nou met die boek Rut. In die eerste storie word vertel hoe Rut deel geword het van 'n Israelitiese gesin.Support the Show.
Published 11/16/23
Send us a Text Message.Nadat die Benjaminiete feitlik almal uitgeroei is, en net 600 oor was, het die res van Israel besef dat die stam gaan uitsterf as die mans nie vrouens kry om mee te trou nie. Hierdie storie uit Rigters 21 handel oor die soektog na 600 vrouens.Support the Show.
Published 11/09/23