Description
Voorstanders van AfriKaaps vra groter status. Die Woordfees se direkteur, Saartjie Botha, praat oor vanjaar se kleiner fees. Ons hoor met watter interessante nuutskeppings ons luisteraars vorendag kom.
Die Ouditeur-Generaal sê daar is 'n effense verbetering in die oudituitkomste van nasionale en provinsiale departemente. Solidariteit nader die Arbeidshof oor die proses wat die Wes-Kaapse Onderwysdepartement volg, om onderwysposte af te skaf. Namibiërs trek vandag hulle kruisies in dié land se...
Published 11/27/24
'n Effense verbetering in misdaadstatistiek, maar geweld teen kinders neem toe. Vrystaat Landbou geskok oor die voorgestelde reuse kragtariefverhoging. Die brand buite Ceres is geblus.
Published 11/26/24