Monitor 2 Desember 2024
Listen now
Description
Agt mense sterf in 'n busongeluk buite Worcester in die Wes-Kaap. Die president sê die Bela-skikkingsooreenkoms het geen invloed op die veelparty-raadplegingsproses oor dié wetgewing nie. Suid-Afrika neem die voorsitterskap van die G20 oor.
More Episodes
Published 12/02/24
Die taal- en toelatingsklousules in die omstrede BELA-skolewet sal ingevolge 'n skikking tussen Solidariteit en die regering nié op 13 Desember in werking gestel word nie. Nóg onwettige mynwerkers het by Skag 10 van die Buffelsfonteinmyn op Stilfontein uitgekom. Die stelsel wat maatskaplike...
Published 11/29/24
Hezbollah verklaar 'n oorwinning oor Israel, terwyl Israel dreig om te reageer indien die ooreenkoms verbreek word. Die jongste oor die verkiesing in Namibië. 'n Verbruikersprokureur waarsku teen die slaggate van Swartvrydag.
Published 11/28/24