Description
Vandag se gas is gebore in 1948 in Germiston. Dis nie in Germany nie, maar dit het die grootste spoorwegaansluiting in die Suidelike halfrond.
Sy loopbaan strek oor meer as 50 jaar en 100 teaterproduksies. As mens al die mense wat hy al laat glimlag het in 'n ry laat staan, sal daai ry strek vanaf die Moot tot Uppington! Dit sal beslis die grootste ry van vleissakke in die Suidelike halfrond wees!
Hy was ook in reekse soos Onder draai die Duiwel rond, Geraamtes in die kas, Namakwalanders.
Hy het vreeslik baie KENnis en die man is gewoond aand 'n applous. So kom ons sit ons hande bymekaar in 'n Namaste posisie vir die Zensational Tobie Cronjé!
To partner with PRAATING, visit www.praating.com
Podcast en video production The Media Farm
Vandag se gas is 'n karakter uit my verlede. Hy is ook 'n karakter uit jóú verlede.
Hy is baie karakters, saamgevat in 'n harde, en 'n sagte vleissak wat goed kan judge wat hy vir die kamera (of die wêreld) wil wys.
Some of you might know him as Spike, en ander as Septimus of Oubaas, but he is...
Published 02/29/24
They say katte and honde don’t always get along, but perhaps we are can change that on Praating?
My gas vandag is ’n kat and as you weet, I am a hond. Sy is ook 'n social media influencer, ’n wedding photographer en net ’n all-round legeh mens. Sy weet die lewe is ernstig, maar dan lag sy in die...
Published 02/15/24