Spektrum 26 November 2024
Listen now
Description
Die Konstitutionele Hof hoor vandag die EFF se hofaansoek aan oor die Phala Phala-saak. Die Parlement se Staande Komitee oor Finansies eis antwoorde oor watter stappe gedoen sal word teen werkgewers wat nié betalings aan werknemers se pensioenfondse maak nie. Die EFF-leier, Julius Malema, sê gerugte dat die senior partylid, Mbuyeseni Ndlozi, van die EFF se opkomende kieskonferensie verban is, is net skinderstories. Israel se ambassadeur by die Verenigde Nasies bevestig dat 'n skietstaking tussen Israel en Libanon moontlik bereik kan word.
More Episodes
Die publisering van vanjaar se matriekeksamen-uitslae móét ingevolge 'n hofbevel in die media gepubliseer word. 'n Meksikaanse burger is polisieaanhouding nadat wetstoepassers toesak op 'n dewlmlaboratorium in Pretoria. Inwoners van verskeie gemeenskappe beskuldig Johannesburg Water van...
Published 11/28/24
Published 11/28/24
Misdaadgesteisterde gemeenskappe in Gauteng sê die jongste misdaadstatistiek weerspieël nié die werklikheid nie. Kommer oor die toename in seksuele misdade in die Vrystaat. Amerikaanse ontleders sê Afrikalande kan met reg bekommerd wees oor aangewese Amerikaanse president Donald Trump se...
Published 11/27/24