Wêreldwys | Texas vertel die verhaal van Amerika | Ep. 26
Description
Ons kyk in nog 'n spesiale aflewering van Wêreldwys spesifiek na Texas en ontleed dié deelstaat se rol in die verkiesing, met spesifieke klem op onwettige immigrasie. Die grens tussen Texas en Mexiko word besoek, sowel as plattelandse dorpe wat al hoe armer word, die dorp Uvalde waar daar meer as twee jaar gelede ’n bloedige skietvoorval by ’n laerskool was, en natuurlik die hoofstad van Texas, Austin.
00:00 Inleiding
01:32 Die skuldprobleel
03:34 Groeiende skuld vir ʼn krimpende nageslag
08:52 Nasies van immigranteds
15:10 Ou instellings en alternatiewe denke
20:23 Verregs, maar nooit verlinks
23:40 Die migrasie van soort-soek-soort
45:51 Van emigrante na ambassadeurs
49:06 Herlewing van die Weste
Published 11/20/24
In hierdie spesiale uitsending van Wêreldwys vanuit die VSA, bespreek ons hoe Trump hierdie oorwinning behaal het. Wat het gemaak dat gewone Amerikaners deur die geraas in die media gekyk en uiteindelik in hul miljoene vir Trump gestem het? Wat hou dit vir die toekoms van die Republikeinse Party...
Published 11/07/24