Erika Bornman : "EK WAS IN 'N CULT"
Listen now
Description
Hi daar! Besoek my website en subscribe tot my podcast vir R80 'n maand. Jy kan ook verniet na alles luister, maar ek sal dit baie waardeer as jy my op hierdie manier sal ondersteun. Ek het nie "merch" nie. Hempies krimp in die wasmasjien.  www.wynvirdiepyn.com In hierdie episode: Erika vertel van haar ondervinding in 'n cult met die naam "KwaSizabantu" en hoe ONS hulle dalk al vir jare ondersteun. Sy't ook 'n boek hieroor geskryf met die titel "In Mission of Malice: My Exodus from KwaSizabantu". Hierdie episode is nie vir sensitiewe luisteraars nie.  --- Send in a voice message: https://anchor.fm/wynand-kotze8/message
More Episodes
Die akteur Tim Theron se vrou, Juanli, het openlik op sosiale media erken dat sy biseksueel is. Sy meen egter die fokus is op die verkeerde plek! Hoe werk dit binne die konteks van 'n huwelik en hoe voel Tim oor al die haat en "simpatie" wat mense aan hom openbaar het. Hierdie is eintlik maar...
Published 06/13/23
Published 06/13/23
Wynand en Aletta gesels oor ... fok, alles.  --- Send in a voice message: https://anchor.fm/wynand-kotze8/message
Published 09/13/22