WYN VIR DIE PYN: Whaden Johannes.
Listen now
Description
Whaden sê jammer dat hy die P- woord gebruik het. Dit was 'n glipsie. Maar hy sing mooi, so dit maak op vir als. Selfs vir die genonsenspratery. Belowe. Okay, bye. Geniet! Genietttt! Gurt is volgende week terug. Sy's moeg en oorwerk.  --- Send in a voice message: https://anchor.fm/wynand-kotze8/message
More Episodes
Die akteur Tim Theron se vrou, Juanli, het openlik op sosiale media erken dat sy biseksueel is. Sy meen egter die fokus is op die verkeerde plek! Hoe werk dit binne die konteks van 'n huwelik en hoe voel Tim oor al die haat en "simpatie" wat mense aan hom openbaar het. Hierdie is eintlik maar...
Published 06/13/23
Published 06/13/23
Wynand en Aletta gesels oor ... fok, alles.  --- Send in a voice message: https://anchor.fm/wynand-kotze8/message
Published 09/13/22