VRAE VIR EPISODE TWEE
Listen now
Description
Volgende week gesels ons oor dating. Vertel ons van jou "worst first date experience" OF as jy nie een het nie, vertel ons jou love story in 30 sekondes. Hoe en waar het jy en jou geliefde ontmoet? Jy't sommer twee opsies vir volgende week. Sien uit om van jou te hoor!  --- Send in a voice message: https://anchor.fm/wynand-kotze8/message
More Episodes
Die akteur Tim Theron se vrou, Juanli, het openlik op sosiale media erken dat sy biseksueel is. Sy meen egter die fokus is op die verkeerde plek! Hoe werk dit binne die konteks van 'n huwelik en hoe voel Tim oor al die haat en "simpatie" wat mense aan hom openbaar het. Hierdie is eintlik maar...
Published 06/13/23
Published 06/13/23
Wynand en Aletta gesels oor ... fok, alles.  --- Send in a voice message: https://anchor.fm/wynand-kotze8/message
Published 09/13/22