Episodes
Ek beantwoord vrae oor gelukkigheid. Meer oor hoe ek die term gelukkigheid sien.
Published 01/30/23
Dit is veral nie lekker as iemand jou vrede steel nie. Met vrede bedoel ek jou mood, gevoelings en jou mindset. As mens lekker voel wil mens dit mos so hou. Luister saam soos ek praat en myself leer oor die bewaring van jou vrede en hoe jy dit kan vermy sodat jy jou vrede kan behou.
Published 01/21/23
Jannes is terug vir seisoen 2 van Al Die Veld Is Vrolik. Nuwe episodes is nou korter en beter met baie meer persoonlikheid.
Published 01/15/23
Om ware gelukkigheid te kan beleef en deel te maak van jou lewe is 'n proses. Partymaal het ons ervarings wat ons laat dink dat ons ware geluk beleef het, partymaal is daai "geluk" tydelik.
Published 01/15/23
Hoe kan mens vorentoe beweeg in lewe as ons vasklou aan die verlede?
Published 01/15/23
Ons neem so baie besluite elke dag; maar hoeveel van daai besluite is goed en het 'n goeie impak op ons lewe? Jannes praat oor hoe ons besluite ons lewens affekteer en hoekom dit belangrik is om jou denkwyse te verander.
Published 01/06/23
Die woord "vergelyk" klink wel soos 'n slegte kenmerk maar is dit so sleg soos ons gedink het? Jannes bespreek die kuns van vergelyking en hoe ons onsself daardeur kan verbeter. Ons moet dit 'n ritueel maak om onsself te verbeter; binne en buite.
Published 01/04/23
Soms is dit moeilik om jou lewe vooruit te beplan. Ek gee ń paar wenke oor hoe om jou lewe vooruit te beplan en hoe dit ń goeie uitwerking op jou lewe kan hê. Aan die einde van dié episode lys ek ń paar boeke wat my anders na die lewe laat kyk het.
Published 01/01/23