‘Net nog enetjie’ | Hoekom dit oukei is om aan jou eie kant te wees | Ep. 19
Description
In hierdie week se aflewering van Net nog enetjie gesels Christel Cornelissen, Connie Mulder en Nico Strydom oor die Amerikaanse verkiesing, die Trump-verskynsel en hoekom dit oukei is om aan jou eie kant te wees.
In hierdie week se episode van Net nog enetjie gesels Connie Mulder, Christel Cornelissen en Nico Strydom oor die regering en Solidariteit wat geskik het oor die Bela-wetgewing. Die burgerlike samelewing het die afgelope maande met die regering onderhandel om Afrikaanse skole te probeer red – nou...
Published 11/28/24
In hierdie week se episode van Net nog enetjie gesels Connie Mulder, Christel Cornelissen en Nico Strydom oor die myn-sage wat tans uitspeel in Stilfontein. Daar is honderde (moontlik duisende) onwettige myners wat nou ondergronds vassit. Moet ʼn mens vir hulle jammer voel? Is dit reg dat...
Published 11/20/24