21 Maart 2024 - Neil de Beer: Dis 'n leuen, ek het niks teen witmense nie!
Listen now
Description
Nuuspod praat met Neil de Beer van UIM oor beskuldigings dat hy in 'n klankopname sou gesĂȘ het hy is gatvol vir witmense. Hy reageer ook op beskuldigings dat hy geld van Louis Liebenberg ontvang het en hy verduidelik die rol van kleiner partye in die komende verkiesing.
More Episodes
Published 06/01/24
Ek gesels met Helen Zille tydens die 2024 Verkiesing by die NROC in Midrand. Luister na haar insigte en perspektiewe oor die verkiesingsproses, die stemming en wat die uitslae vir die toekoms van Suid-Afrika kan beteken.
Published 06/01/24
Izak du Plessis van Nuuspod gesels met John Steenhuisen te midde van die tellery van stemme in die 2024 nasionale verkiesing. Luister na Steenhuisen se insigte oor die verkiesingsproses, verwagtinge, en wat die voorlopige uitslae vir Suid-Afrika se toekoms kan beteken.
Published 06/01/24