Episodes
Published 06/01/24
Ek gesels met Helen Zille tydens die 2024 Verkiesing by die NROC in Midrand. Luister na haar insigte en perspektiewe oor die verkiesingsproses, die stemming en wat die uitslae vir die toekoms van Suid-Afrika kan beteken.
Published 06/01/24
Izak du Plessis van Nuuspod gesels met John Steenhuisen te midde van die tellery van stemme in die 2024 nasionale verkiesing. Luister na Steenhuisen se insigte oor die verkiesingsproses, verwagtinge, en wat die voorlopige uitslae vir Suid-Afrika se toekoms kan beteken.
Published 06/01/24
Ek gesels met Dr. Piet Croukamp oor wie die volgende president gaan wees na die 2024 nasionale verkiesing. Ons ontleed die verkiesingsuitslae, bespreek moontlike kandidate, en voorspel wat Suid-Afrika in die toekoms kan verwag. Luister na insigte en analise van hierdie belangrike politieke gebeurtenis.
Published 06/01/24
Izak du Plessis van Nuuspod gesels met die OVK oor die redes waarom sommige Suid-Afrikaners nie hul stem kon uitbring in die onlangse nasionale verkiesing nie. Hulle verduidelik die uitdagings, registrasieprobleme en persoonlike hindernisse wat kiesers in die gesig gestaar het.
Published 05/30/24
Ek gesels met Mmusi Maimane, voormalige leier van die Demokratiese Alliansie (DA), oor sy tydperk by die party en sy huidige rol en visie vir die toekoms na die komende nasionale en provinsiale verkiesings. Maimane, wat bekend is vir sy kritiese sienings teenoor die huidige politieke landskap, deel sy insigte en planne vir sy betrokkenheid in die Suid-Afrikaanse politiek buite die grense van die gevestigde groot partye. *onderhoud in Engels
Published 05/20/24
Ek gesels met Neil de Beer van UIM na die party se jeugleier, Devon Hofmeyr, 'n onthaal van Jacob Zuma se MK bygewoon het as gas van Louis Liebenberg.
Published 05/19/24
Izak du Plessis praat met Solly Moeng oor die komende nasionale en provinsiale verkiesings 2024. (onderhoud in Engels)
Published 05/15/24
Izak du Plessis praat met Gayton McKenzie, leier van die Patriotic Alliance
Published 04/30/24
In conversation with Herman Mashaba of Action SA about some election issues.
Published 04/28/24
Izak du Plessis gesels met Corné Mulder, VF Plus se premierskandidaat in die Wes-Kaap oor die verkiesing, Gayton McKenzie, die DA en 'n klomp ander kwessies.
Published 04/26/24
Nuuspod gesels met Ian Cameron oor die dood van Werner de Jager
Published 04/16/24
Izak du Plessis gesels met Wynand du Toit oor die komende verkiesing en die risiko's wat hy in die aanloop daartoe identifiseer.
Published 04/09/24
Marnus Kamfer van Afriforum verduidelik hoe boere teenoor veediewe op hul grond moet optree, veral ten opsigte van die gebruik van vuurwapens.
Published 04/02/24
Izak du Plessis gesels met James Brent Styan, skrywer van die boek Steinhoff: Inside SA's Biggest Ever Corporate Crash. Ek vra onder meer aan hom wat Christo Wiese en andere se rol kon gewees het.
Published 03/31/24
Nuuspod praat met Neil de Beer van UIM oor beskuldigings dat hy in 'n klankopname sou gesê het hy is gatvol vir witmense. Hy reageer ook op beskuldigings dat hy geld van Louis Liebenberg ontvang het en hy verduidelik die rol van kleiner partye in die komende verkiesing.
Published 03/21/24
Izak du Plessis gesels met John Steenhuisen, leier van die DA, oor sy party se voorbereidings vir die verkiesing.
Published 03/05/24
Nuuspod praat met Ian Cameron oor sy toekoms as politikus in die DA
Published 03/03/24
Nuuspod gesels met Pieter Groenewald van die Vryheidsfront Plus oor sy party se verwagtinge vir 2024
Published 12/24/23
Nuuspod gesels met Carl Niehaus oor sy skuif na die EFF
Published 12/21/23
Izak du Plessis gesels met Jaco Kleynhans oor die Isreal/Hamas oorlog.
Published 10/14/23
Izak du Plessis gesels met Dirk Kotzé en Theo Venter oor die Israel/Hamas oorlog.
Published 10/09/23
Izak du Plessis gesels met Chris Pappas oor die korrupsie aantuigings.
Published 10/06/23
Izak du Plessis praat met Ernst van Zyl van Afriforum oor sy voorlegging aan die parlement oor grondonteiening sonder vergoeding.
Published 09/29/23
Izak du Plessis gesels met prof Stephan Joubert oor die eindtyd nav ekstreme weerverskynsels wat mense aan die praat het oor die onderwerp.
Published 09/26/23