Episodes
Izak du Plessis het Geordin Hill-Lewis by 'n koffiestalletjie in Kaapstad ontmoet en hulle het 'n impromtu-onderhoud gedoen oor wat hy as burgemeester bereik het. Geordin is duidelik geliefd onder baie Kapenaars met 'n nimmereindigende stroom mense wat foto's saam met hom wil neem of sy handtekening wil vra. Wat 'n aangename man om 'n uur mee te deel.
Published 09/22/23
Izak du Plessies gesels met Phil Craig van die Cape Independence Advocacy Group oor Capexit.
Published 09/21/23
Izak du Plessis gesels met prof. Rudolph Zinn oor sy navorsing oor plaasaanvalle.
Published 09/18/23
Izak du Plessis gesels met Magnus Heystek oor 'n dreigende skuldkrisis vir SA.
Published 09/13/23
Nuuspod praat met Dr. Roelof Botha oor die stand van die ekonomie.
Published 09/09/23
Izak du Plessis gesels met Ferdi van Zyl van Flameblock oor die landmyn wat wag om duisende SA huise in vlamme op te laat gaan.
Published 09/08/23
Ernst Roets gesels met Nuuspod oor waar hy dink die SA krisis regtig ontstaan het.
Published 08/29/23
Die ekonomiese kommentator Tiaan Fourie sê dit is 'n vals persepsie dat die DA verantwoordelik is vir ekonomiese voorspoed in die Wes-Kaap.
Published 08/25/23
Ek praat met Theo de Jager oor alternatiewe energiebronne vir boere. Die maatskappy SON SA werk hard om boere onafhanklik van Eskom te maak.
Published 08/20/23
Mathews Phosa kapittel die ANC-leierskap in hierdie "all guns blazing" onderhoud.
Published 08/20/23
Izak du Plessis gesels met Dawie Roodt oor sy verwagtinge vir die komende nasionale verkiesing en watter impak dit op ons handel en wandel sal hê.
Published 08/09/23
Izak du Plessis en Roelof Botha gesels met Cilliers Brink oor die finansies van Tshwane.
Published 08/07/23
Nuuspod praat met Ian Cameron oor die gewraakte uitlatings van Julius Malema.
Published 08/01/23
Nuuspod praat met Neil de Beer van die UIM oor Julius Malema se uitlatings die naweek: Kill the Boer, Kill the Farmer
Published 07/31/23
Ek praat met Theo Venter en Daniel Eloff oor Julius Malema se uitlatings Kill the Boer, kill the farmer
Published 07/31/23
Jan Oberholzer vertel aan Nuuspod waarom hy besluit het om finaal op te pak by Eskom
Published 07/25/23
Izak du Plessis praat met Hugo Kruger van Truth in Energy oor die SA kragkrisis en wat ons die vinnigste gaan red.
Published 07/22/23
Dr. Roelof Botha gesels met my oor die stand van die ekonomie. Dankie aan APS Africa wat dit moontlik maak.
Published 07/21/23
'n Getuie wat die marteling van 'n huishulp op Hennenman aanskou het, vertel hoe dit gebeur het.
Published 07/21/23
Izak du Plessis praat met Willem Els van die Instituut vir Sekerheidstudies oor die krisis in die vragmotorbedryf.
Published 07/15/23
Izak du Plessies gesels elke week met Dr. Roelof Botha oor die stand van die ekonomie. Dankie aan APS Africa wat hierdie gesprek moontlik maak.
Published 07/14/23
Izak du Plessis praat met prof. André Duvenhage aan NWU oor Ramaphosa se oproep aan die Jeugliga om weer militant te raak.
Published 07/14/23
Ek praat met Jody Hendricks oor rugbykwotas wat die O/16 span van WP 'n hoofwedstryd by die Grant Khomo week ontsê het.
Published 07/10/23
Izak du Plessis praat met Ian Cameron oor die aanranding van motoriste deur blouligbrigades.
Published 07/04/23
Izak du Plessis gesels met prof. André Duvenhage oor die politiek agter wetteloosheid in SA.
Published 06/23/23