Is this your podcast?
Sign up to track ranks and reviews from Spotify, Apple Podcasts and more
Lelanie du Preez
Van die spoor af
Van die Spoor Af is ‘n podcast, ‘n youtube channel en ‘n joernaalprogram met vriendskap, filosofie, vreugde en opregtheid as sentrale temas. JW en Lelanie opper hulle menings oor verskeie Onderwerpe soos dit aan hulle voorgelê word deur kunsmatige intelligensie, oftewel artificial intelligenceVan die Spoor Af is die eerste Afrikaanse podcast ter wêreld wat aan die hand van K.I. vervaardig word.
Listen now
Ratings & Reviews
5.0 stars from 11 ratings
Lekker vibes
Ek love die vars perspektief wat julle bring, nie net met die AI producer nie, maar ook elkeen met jul eie verwysings. Daar is ‘n fyn balans tussen kreatiwiteit, akademie, wysheid en eerlikheid. Ek luister lekker, maar dis lekkerder om op YouTube te kyk.
TineilH04 via Apple Podcasts · South Africa · 04/06/24
Feel good and informative
Busy binging your podcast. People in the office think I’m crazy when I sporadically start laughing! Thanks for making my day better. Sorien 🇿🇦 (Nella se maatjie)
SorienKlopper via Apple Podcasts · South Africa · 11/09/23
Baie snaaks!
Julle is baie snaaks! Lekker nostalgies om na julle te luister en sommer te ‘binge’. En Jwanie is histeries
TheOtherNameWasTaken via Apple Podcasts · South Africa · 10/24/23
Recent Episodes
Ons seisoen kom tot 'n eienaardige konklusie op 'n trein rit wat 'n snaakse draai vat. Dit los almal met vraagtekens oor wat die toekoms kan inhou. Lelanie en JW dink terug aan die laaste 8 episodes, bespreek die hoogtepunte, laagtepunt, onbeantwoorde vrae en wat die punt van dit alles was.
Published 07/29/24
Published 07/29/24
Gebak of gestol, ‘n kaaskoek ontlok altyd diepste geheime en wyshede. JW en Lelanie gesels oor die rol van ouderdom in kultuurkronkels en onthul die portrette wat hulle van mekaar gemaak het, met opwindende skaterlag.
Published 05/06/24
Do you host a podcast?
Track your ranks and reviews from Spotify, Apple Podcasts and more.