Is this your podcast?
Sign up to track ranks and reviews from Spotify, Apple Podcasts and more
AC Schoombee
BOERELAND
BOERELAND is ‘n boerdery potgooi program. Dit is ‘n inisiatief wat die geleentheid bied vir mense om te leer oor landbou en die landelike leefwyse in Suid-Afrika. Die episodes sal interessante aspekte dek, maar ook die uitdagings wys wat in die boerdery is. Boerderye maak gebruik van tradisionele boerderymetodes, maar ook van moderne boerderymetodes soos presisietoerusting en tegnologie. Die groot trefkrag lê in die feit dat mense iets kan leer van landbou, maar dit ook sterk kan ondersteun ,omdat dit deel maak van Suid-Afrika se voedselsekuriteit.
Listen now
Recent Episodes
Die kuns van jou bemestings program - Miserator. In die potgooi gesels ons met Jean Senekal van Miserator wat spesialiseer in die kunsmis en kalk afdeeling van landbou. Ons gesels oor die produkte van Miserator en julle kry so bietjie agtergrond van die besigheid. Luister gerus saam en ons...
Published 11/19/23
Published 11/19/23
BOERELAND is ‘n boerdery potgooi program. Dit is ‘n inisiatief wat die geleentheid bied vir mense om te leer oor landbou en die landelike leefwyse in Suid-Afrika. Die episodes sal interessante aspekte dek, maar ook die uitdagings wys wat in die boerdery is. Boerderye maak gebruik van tradisionele...
Published 10/18/23
Do you host a podcast?
Track your ranks and reviews from Spotify, Apple Podcasts and more.