Die kuns van jou bemestings program - Miserator.
In die potgooi gesels ons met Jean Senekal van Miserator wat spesialiseer in die kunsmis en kalk afdeeling van landbou.
Ons gesels oor die produkte van Miserator en julle kry so bietjie agtergrond van die besigheid. Luister gerus saam en ons hoop om nog interessante stories en idees vir julle na vore te bring.
Published 11/19/23
BOERELAND is ‘n boerdery potgooi program. Dit is ‘n inisiatief wat die geleentheid bied vir mense om te leer oor landbou en die landelike leefwyse in Suid-Afrika. Die episodes sal interessante aspekte dek, maar ook die uitdagings wys wat in die boerdery is. Boerderye maak gebruik van tradisionele boerderymetodes, maar ook van moderne boerderymetodes soos presisietoerusting en tegnologie. Die groot trefkrag lê in die feit dat mense iets kan leer van landbou, maar dit ook sterk kan ondersteun...
Published 10/18/23