Is this your podcast?
Sign up to track ranks and reviews from Spotify, Apple Podcasts and more
Gereformeerde Kerk Kaapstad
Gereformeerde Kerk Kaapstad Eredienste
Hier sal jy elke Sondag se erediens kan luister, waar ons die Woord van God ondersoek. Of jy 'n aktiewe lid van die gereformeerde gemeenskap is of net nuuskierig is oor ons erediens, hierdie podcast is vir jou. Sluit gerus aan en ontdek en deel in die skatte van die God se Woord.
Listen now
Recent Episodes
Gasvry - waar brose harte Jesus vind (Luk 7:31-50) Jesus het gereeld in mense se huise ingegaan en saam met hulle geëet. Saam eet gee elkeen van ons geleentheid om broos te wees of nie. Wie waardeer Jesus die meeste - mense wat broos is of hulle wat selfvoldaan is? Erediens Sondag...
Published 04/28/24
Gasvry - om Jesus te ontvang (Luk 5:27-32) Jesus het gereeld in mense se huise ingegaan en saam met hulle geëet. 'n Oop deur vertel van 'n oop hart; saam eet vertel van diep konneksie. So, met oop harte en diep konneksie, leef ons met Jesus elke dag. Daaarom, as ander mense by my...
Published 04/22/24
Do you host a podcast?
Track your ranks and reviews from Spotify, Apple Podcasts and more.
See hourly chart positions and more than 30 days of history.
Get Chartable Analytics »