Erediens 2023-12-17 | Mede Lye
Listen now
Description
ɱҽԃҽʅყҽ(Heb 4:15)Die Sondae rondom Kersfees dink ons oor:Waar ontmoet ons Jesus?Die vorige twee Sondae het ons nagedink oor...* in sy menslikheid* in wonderwerkeHierdie Sondag...* in sy vergiffenisOns sonde is nie 'n gewilde plek om Jesus te ontmoet nie. Want dit is pynlik om ons mislukkings in die oë te kyk. Maar Jesus hardloop na ons sonde toe. Want dit is daar waar Hy met ons saam-ly én heelmaak.Julle onthou Nightbirde wat geskryf het sy naar van chemo op die badkamervloer God ontmoet?So ontmoet Mary Karr Jesus toe sy voor die troon in die badkamer van die kliniek vir verslaafdes besef dis baie meer waardig om gestroop van my verdedigingsmeganismes voor Jesus te kniel. Omdat Hy saam-ly.Dawid vir God oor Batseba en Uria.God kom soek Adam en Eva toe hulle kaal gestroop is van sy goddelike beeld.Here Jesus, hier is my sonde. Ek kan nie meer nie. Ek wil nie meer nie. Kom, hardloop na my toe, omhels my asseblief met u medelye.
More Episodes
"Hoe maak jy 'n preek?" Deur 'n siel wat smag na God, die Gees se vonkies ontvang, en Jesus gestalte kry – dan kan jy nie anders as om te deel nie.
Published 11/18/24
Het jy sulke vriende? Vir wie is jy so 'n vriend wat ander na Jesus lei, ongeag die opoffering? (Mark 4:1-12)
Published 11/11/24