Description
Gasvry -
om Jesus te
ontvang
(Luk 5:27-32)
Jesus het gereeld in mense se huise ingegaan en saam met hulle geëet. 'n Oop deur vertel van 'n oop hart; saam eet vertel van diep konneksie. So, met oop harte en diep konneksie, leef ons met Jesus elke dag. Daaarom, as ander mense by my verbykom, is my hart reeds oop en gereed vir konneksie.