Is this your podcast?
Sign up to track ranks and reviews from Spotify, Apple Podcasts and more
Media24 Leefstyl
L is vir Liefde
'n Huisgenoot Podcast
L is vir Liefde vertel konvensionele en onkonvensionele liefdesverhale. Stories wat jou gaan laat bloos, giggel en moontlik ’n traan sal laat pik. Maak seker jy volg ons en hou dié kanaal dop elke eerste Vrydag van die maand wanneer ’n nuwe episode vrygestel sal word. Indien jy van ’n liefdesverhaal weet wat ons moet vertel stuur ’n e-pos aan [email protected]
Listen now
Ratings & Reviews
Beslis die luister werd!
Goeie gehalte, interessant en die liefdesverhale is roerend.
Charlea Grey via Apple Podcasts · South Africa · 03/05/21
Lekker!
Interessante en uiteenlopende stories.
Carlav9 via Apple Podcasts · South Africa · 03/05/21
Uitstekend
Uiteindelik ‘n goeie Afrikaanse podcast
KuTc4 via Apple Podcasts · South Africa · 02/05/20
Recent Episodes
L is vir Liefde vat 'n ruskans maar Huisgenoot werk aan 'n nuwe podcast, My Geheim waar vroue die dinge deel waaroor hulle swyg.
Published 10/05/21
Sy wou nog altyd 'n boer gehad het en toe slaan hy haar voete onder haar uit...
Published 08/05/21
Do you host a podcast?
Track your ranks and reviews from Spotify, Apple Podcasts and more.