Episodes
Die Heilige Gees langs, in, met ons (Joh 14:15-25).
Jesus sรช vir sy dissipels: Dis vir julle voordelig as Ek weggaan na die hemel toe. Want Ek sal vir julle Parakleet wees in die hemel. รn Ek sal vir julle 'n ander Parakleet - die Gees - stuur om by julle te wees. Dis is voordelig, omdat julle dan twee Paraklete het. Wat beteken "Parakleet"?
Published 05/19/24
๐๐๐โ๏ธ๐ฅโค๏ธโ๐ฅ
๏ฝ๏ฝ๏ฝ๏ฝ๏ฝ๏ฝ๏ฝ๏ฝ๏ฝ๏ฝ๏ผ
๏ฝ๏ฝ
๏ฝ๏ฝ
๏ฝ๏ฝ๏ฝ๏ฝ๏ฝ๏ฝ๏ผ
๏ฝ
๏ฝ ๏ฝ๏ฝ๏ฝ๏ฝ
๏ฝ
Jesus: "As julle My iets in my Naam vra, sal Ek dit doen.โ
(Joh 14:14)
Published 05/12/24
๐๐๐โ๏ธ๐ฅโค๏ธโ๐ฅ
๏ผถ๏ฝ๏ฝ ๏ฝ๏ฝ๏ฝ
๏ฝ๏ฝ๏ฝ
๏ฝ
๏ฝ๏ฝ๏ฝ ๏ฝ
๏ฝ
๏ฝ๏ผ๏ผ๏ผ
...maak die pad van die Here!...
๏ผ๏ผ๏ผ๏ฝ๏ฝ๏ฝ ๏ฝ๏ฝ๏ฝ๏ฝ๏ฝ ๏ฝ๏ฝ
๏ฝ๏ฝ๏ฝ
๏ฝ๏ฝ๏ฝ
๏ผ๏ผ๏ผ
..."Die Here is hier!"
(Jes 40:1-11)
Erediens Sondae
* Hofstr 2, Tuine
Aanlyn ๐๐ฆ๐ณ๐ฆ๐ง๐ฐ๐ณ๐ฎ๐ฆ๐ฆ๐ณ๐ฅ๐ฆ ๐๐ฆ๐ณ๐ฌ ๐๐ข๐ข๐ฑ๐ด๐ต๐ข๐ฅ
* Youtube
* Facebook
Published 05/07/24
๏ผง๏ฝ๏ฝ๏ฝ๏ฝ๏ฝ ๏ผ
๏ฝ๏ฝ๏ฝ๏ฝ
๏ฝ๏ฝ๏ฝ๏ฝ๏ฝ
๏ฝ๏ฝ๏ฝ๏ฝ๏ฝ
๏ผช๏ฝ
๏ฝ๏ฝ๏ฝ ๏ฝ๏ฝ๏ฝ๏ฝ
(Luk 7:31-50)
Jesus het gereeld in mense se huise ingegaan en saam met hulle geรซet. Saam eet gee elkeen van ons geleentheid om broos te wees of nie. Wie waardeer Jesus die meeste - mense wat broos is of hulle wat selfvoldaan is?
Erediens Sondag 28 April 2024, 9:30
* Hofstr 2, Tuine
Published 04/28/24
๏ผง๏ฝ๏ฝ๏ฝ๏ฝ๏ฝ ๏ผ
๏ฝ๏ฝ ๏ผช๏ฝ
๏ฝ๏ฝ๏ฝ ๏ฝ๏ฝ
๏ฝ๏ฝ๏ฝ๏ฝ๏ฝ๏ฝ๏ฝ
(Luk 5:27-32)
Jesus het gereeld in mense se huise ingegaan en saam met hulle geรซet. 'n Oop deur vertel van 'n oop hart; saam eet vertel van diep konneksie. So, met oop harte en diep konneksie, leef ons met Jesus elke dag. Daaarom, as ander mense by my verbykom, is my hart reeds oop en gereed vir konneksie.
Published 04/22/24
๏ผง๏ฝ๏ฝ๏ฝ๏ฝ๏ฝ๏ฝ๏ฝ
๏ฝ๏ฝ ๏ฝ
๏ฝ๏ฝ๏ฝ๏ผง๏ฝ๏ฝ ๏ฝ๏ฝ
๏ฝ๏ฝ๏ฝ๏ฝ(Hand 2:46)Die evangelie kom met 'n sleutel vir jou huis. Die praktiese toets of ek Jesus se liefde vir my verstaan is gasvryheid (1 Pet 4:8-9).
Published 04/22/24
Ons is die verrassing!(2 Tim 2:24-3:5)๏ผฏ๏ฝ ๏ฝ๏ฝ๏ฝ๏ฝ
๏ฝ ๏ฝ๏ฝ
๏ฝ๏ฝ
รซ๏ฝ.Hoe vorder die aanskakel van ons Christus-DNS?
Published 04/22/24
๐๐๐โ๏ธ๐ฅ
Paasnaweek - Wil jy weet hoe lyk God se liefde vir ons?
Dis elke oomblik vars (Rom 8:34)
Opstandingsondag: Jesus maak sy nuwe lewe vir ons elke oomblik vars - Hy tree deurgaans vir ons in.
Wat beteken dit prakties om wat Jesus doen, elke oomblik vars te lewe?
Published 03/31/24
Paasnaweek - Wil jy weet hoe lyk God se liefde vir ons? Dis elke oomblik vars (Rom 8:34)Goeie Vrydag: Jesus maak sy soenoffer elke oomblik vars - Hy tree deurgaans vir ons in. Opstandingsondag: Jesus maak sy nuwe lewe vir ons elke oomblik vars - Hy tree deurgaans vir ons in. Wat beteken dit prakties om wat Jesus doen, elke oomblik vars te lewe?Erediens Vrydag 29 en Sondag 31 Mrt 2024, 9:30โข Hofstr 2, TuineAanlyn ๐๐ฆ๐ณ๐ฆ๐ง๐ฐ๐ณ๐ฎ๐ฆ๐ฆ๐ณ๐ฅ๐ฆ ๐๐ฆ๐ณ๐ฌ ๐๐ข๐ข๐ฑ๐ด๐ต๐ข๐ฅโข Youtubeโข Facebook
Published 03/30/24
Om Saam met GOD te stap
Published 03/24/24
Ons goddelike DNS - แฆาฝิฮนาฝษณ สาฝรซษณ (deel 4)
๏ผซ๏ฝ๏ฝ๏ผ
๏ผฌ๏ฝ
๏ฝ๏ฝ
๏ฝ๏ฝ๏ฝ๏ฝ
๏ฝ๏ฝ
๏ฝ๏ฝ๏ผ
๏ผฉ๏ฝ ๏ฝ๏ฝ ๏ฝ๏ฝ๏ผ
(Eseg 27:1-12)
Ons is besig om uit Ef 4:11-12 ons missionale DNS te aktiveer. Ons doen dit deur vir 'n tyd lank in te oefen om aan ander seรซn te bedien.
Vandag wys die Gees God se visie vir ons lewe. Dis asemrowend mooi. En onstellend onmeetbaar. Is jy in?
Published 03/24/24
Ons goddelike DNS -แฆาฝิฮนาฝษณ สาฝรซษณ (deel 3)๐ฟ๐๐ ๐ซ๐๐ง๐ง๐๐จ๐จ๐๐ฃ๐!(Mark 1:21-28)Ons is besig om uit Ef 4:11-12 ons missionale DNS te aktiveer. Ons doen dit deur vir 'n tyd lank in te oefen om aan ander seรซn te bedien. Vandag dink ons oor die effek daarvan om onverwags geseรซn te word.
Published 03/11/24
๐๐๐โ๏ธ๐ฅโค๏ธโ๐ฅ
ใ๏ปฟ๏ผใ
Ons goddelike DNS -
แฆาฝิฮนาฝษณ สาฝรซษณ
(Gen 12:4 ev)
Ons elkeen wat glo, het goddelike ๐ฟ๐๐. Hoe ons hierdie DNS uitleef word sigbaar in ons ๐๐๐๐ฃ๐จ๐ฌ๐๐ง๐ . Kom ons aktiveer ons goddelike DNS deur ander dienend te ๐จ๐รซ๐ฃ.
Vandag loop ons in Abraham se spore en kyk hoe hy nie, en tog 'n seรซn was vir die nasies.
Published 03/03/24
๐๐๐โ๏ธ๐ฅโค๏ธโ๐ฅ
NAGMAAL
Ons goddelike DNS - แฆาฝิฮนาฝษณ สาฝรซษณ (Ef 4:11-12)
Ons elkeen wat glo, het goddelike ๐ฟ๐๐. Hoe ons hierdie DNS uitleef word sigbaar in ons ๐๐๐๐ฃ๐จ๐ฌ๐๐ง๐ . Kom ons aktiveer ons goddelike DNS deur ander dienend te ๐จ๐รซ๐ฃ.
Published 02/25/24
๐๐๐ถ๐๐๐ป๐๐๐๐๐๐๐๐น๐ ๐๐ฅ๐๐(Rom 1:16, Ef 2:1-10)
Wat kan my verander? Soos van 'n wurm na 'n skoenlapper?
Ds Chris de Beer
Published 02/25/24
๐๐๐โ๏ธ๐ฅโค๏ธโ๐ฅ
๏ผฏ๏ฝ ๏ฝ๏ฝ
๏ฝ ๏ฝ๏ฝ
๏ฝ ๏ผช๏ฝ
๏ฝ๏ฝ๏ฝ
(Joh 14:6, Mat 28:18-20, Luk 9:23-26)
Belowe ons geloof net 'n "pie in the sky when you die"? Of het ons geloof ook praktiese gevolge vir ons lewe hier?
Wat sal nou einlik aan jou lewe sin gee?
Sal jy inskryf by Jesus se skool van die lewe?
Erediens Sondag 11 Feb 2024, 9:30
โข Hofstr 2, Tuine
Aanlyn ๐๐ฆ๐ณ๐ฆ๐ง๐ฐ๐ณ๐ฎ๐ฆ๐ฆ๐ณ๐ฅ๐ฆ ๐๐ฆ๐ณ๐ฌ ๐๐ข๐ข๐ฑ๐ด๐ต๐ข๐ฅ
โข Youtube
โข Facebook
Published 02/11/24
๐๐๐โ๏ธ๐ฅโค๏ธโ๐ฅ
Gาฝแฆาฝิ - ษ าฝแฆฯฯษพฦาฝ สฮฑษณ ษณฯ
ษฏาฝ ส
าฝษฏาฝ
(Jak 5:17-18)
Die spore van die Gees deur die Bybel is veral duidelik sigbaar as daar "lewe uit die dood" gewek word: bv. onvrugbare Sara gee geboorte aan Isak, die maagd Maria aan Jesus.
Gebed is soos swanger word van God se gedagtes, sy Gees vorm in my lewe, Hy bring die lewe in my tot werklikheid. Ons loop Sondag op die biddende profeet, Elia se spore.
โข Hofstr 2, Tuine
Aanlyn ๐๐ฆ๐ณ๐ฆ๐ง๐ฐ๐ณ๐ฎ๐ฆ๐ฆ๐ณ๐ฅ๐ฆ ๐๐ฆ๐ณ๐ฌ ๐๐ข๐ข๐ฑ๐ด๐ต๐ข๐ฅ
โข Youtube
โข Facebook
Published 02/11/24
๐๐ค๐ค๐ฅ - ๐ก๐ค๐ค๐ฅ ๐ฌ๐๐๐ง ๐๐๐ ๐๐๐ง๐ ๐ก๐ค๐ค๐ฅ (Ps 131)Om in die Gees te lewe is om altyd te verwag dat God besig is om iets te doen voor ek dit weet. So, my werk is nie om God te kry om te doen wat ek dink gedoen moet word nie, maar om self bewus te word van wat God doen. Dan kan ek op Hom reageer, en deelneem en my verwonder aan wat Hy doen. (Eugene Peterson, vertaal)Sondag kom vertel Werner en Gerda van den Heever hoe hulle die jaar geleer het om asof met 'n ankertou aan hulle Pa vas agter Hom aan te lewe.
Published 02/04/24
๐๐๐๐ง ๐๐จ ๐๐ฎ?Ons volg van Gen 1:8-9 deur die Bybel die spoor van God se hart......die spoor bring ons by skare uit alle volke en taalgroepe wat saam juigend voor Hom staan, Open 21:22-27.Erediens Sondag 21 Jan 2024, 9:30โข Hofstr 2, TuineAanlyn ๐๐ฆ๐ณ๐ฆ๐ง๐ฐ๐ณ๐ฎ๐ฆ๐ฆ๐ณ๐ฅ๐ฆ ๐๐ฆ๐ณ๐ฌ ๐๐ข๐ข๐ฑ๐ด๐ต๐ข๐ฅโข Youtubeโข Facebook
Published 01/21/24
Erediens 2024-01-14 | Om regtig te kan sien
Published 01/20/24
Erediens 2024-01-07
Published 01/20/24
Erediens 2023-12-31 | Die gelykenis van die vyeboom
Published 12/31/23
๐๐๐โ๏ธ๐ฅโค๏ธโ๐ฅ
Maak die poorte groter.
Die Koning kom in!
(Ps 24:7,9)
Wie is Koning Jesus?
Wie is Hy wat in menswees inkom?
Wie is Hy wat in my lewe inkom?
Verwag ek nie dalk te min, dink te klein van Hom nie?
Published 12/25/23
ษฑาฝิาฝส
แงาฝ(Heb 4:15)Die Sondae rondom Kersfees dink ons oor:Waar ontmoet ons Jesus?Die vorige twee Sondae het ons nagedink oor...* in sy menslikheid* in wonderwerkeHierdie Sondag...* in sy vergiffenisOns sonde is nie 'n gewilde plek om Jesus te ontmoet nie. Want dit is pynlik om ons mislukkings in die oรซ te kyk. Maar Jesus hardloop na ons sonde toe. Want dit is daar waar Hy met ons saam-ly รฉn heelmaak.Julle onthou Nightbirde wat geskryf het sy naar van chemo op die badkamervloer God ontmoet?So...
Published 12/19/23
๐๐๐๐ฃ ๐๐ฎ ๐ค๐ค๐ ๐ฌ๐ค๐ฃ๐๐๐ง๐ฌ๐๐ง๐ ๐? "...gebore uit die maagd Maria..." Die gesig in Open 4 laat ons inkyk in God se troonsaal. Om die troon is daar vier vreemde lewende wesens, "vol oรซ van voor en van agter". Hulle kyk, sien alles wat God doen. En dit wat hulle sien laat hulle aanhoudend roep: โHeilig, heilig, heilig is die Here God, die Almagtige, Hy wat was en wat is en wat kom.โ Wat sien jy alles van wat God doen? Wat roep jou lewe dag en nag?('n Opvolg op laasweek se preek: So sien jy dat God hier is.)
Published 12/10/23