Episode 1: Welkom in die voorkamer van die lesbiër
Listen now
Description
In die eerste episode van Mannetjiesvrou praat ons oor die assosiasies wat daar is met die woord "mannetjiesvrou". Ons gesels ook oor die ikoniese helleveeg, wyle Jeanne Goosen en bied vir die algemene lesbiër wenke aan vir haar lewe. Welkom in die voorkamer van die lesbiër!  Mannetjiesvrou – leer jou les. Musiek: Scott Holmes – Hotshot
More Episodes
Ná maande se stilte herrys Mannetjiesvrou soos Letserus. Luisteraars, ons is terug en ons duik sommer op die daad diep met ’n gesprek oor homofobie. Hoe kan die lesbiër haar staal vir homofobie, hetsy dit mikroaggressies is, of ernstiger homofobiese gedrag? Mannetjiesvrou – leer jou...
Published 06/17/22
Published 06/17/22
Episode 9 bring jou op die hoogte van die mannetjiesvroue in die voorkamer se persoonlike sake. Ons is opgewonde om vir jou insiggewende en vermaaklike inhoud te bring in 2022 – e-pos gerus enige voorstelle vir episodes na [email protected]. Mannetjiesvrou – leer jou les. Musiek: Scott...
Published 01/14/22