Episode 4: Die storm- en drangjare
Listen now
Description
Mannetjiesvrou se vierde episode is twee vir die prys van een. Ons gesels met skrywer Zelda Bezuidenhout oor haar boek, "Toe ons oneindig was", onlangs vrygestel deur Pan Macmillan. Dié boek verskuif grense en is die eerste jeugverhaal in Afrikaans met ’n lesbiese hoofkarakter. Jy kan 'n kopie wen – bly ingeskakel tot aan die einde van die episode om uit te vind hoe. Ons vertel ook meer oor ons eie hoërskooldae. Mannetjiesvrou – leer jou les. "Toe ons oneindig was" is beskikbaar in alle goeie boekwinkels. Kry die e-boek hier: https://www.amazon.com/Toe-ons-oneindig-was-Afrikaans-ebook/dp/B08B6FR89B Musiek: Scott Holmes – “Hotshot”
More Episodes
Ná maande se stilte herrys Mannetjiesvrou soos Letserus. Luisteraars, ons is terug en ons duik sommer op die daad diep met ’n gesprek oor homofobie. Hoe kan die lesbiër haar staal vir homofobie, hetsy dit mikroaggressies is, of ernstiger homofobiese gedrag? Mannetjiesvrou – leer jou...
Published 06/17/22
Published 06/17/22
Episode 9 bring jou op die hoogte van die mannetjiesvroue in die voorkamer se persoonlike sake. Ons is opgewonde om vir jou insiggewende en vermaaklike inhoud te bring in 2022 – e-pos gerus enige voorstelle vir episodes na [email protected]. Mannetjiesvrou – leer jou les. Musiek: Scott...
Published 01/14/22