Op 'n Ernstige Noot: Chats met Rikus de Beer
Listen now
More Episodes
Ek het, so 5 jaar terug, besluit om bietjie met Dr Cason te gaan praat oor die lewe se dinge en kak wat my pla. Ek is baie bly ek het. Ek was jare laas by haar en het besluit om by haar in te check vir ‘n chat oor geestesgesondheid oor die algemeen.  Hierdie was lekker! As jy kinders het. Luister...
Published 06/02/23
Meneer Dup het 30 jaar terug vir my skool gegee in Graad 2, ek het hom 30 jaar daarna weer raak geloop in Amsterdam, van alle plekke. Na paar biere en geselsies, het ek hom genooi om vir my te kom kuier en om meer te vertel waarmee hy nou daar besig is. Meneer Du Plessis is die hoof van die...
Published 05/17/23
Dricus du Plessis en Cameron Saaiman het kom kuier na hulle onlangse oorwinnings in die UFC, Ons chat oor fights, gesondheid, pies, party en klomp ander dinge! Dankie manne! Op ’n ernstige noot word vervaardig by The Media Farm.Ons kan jou besigheid en produkte ook help om uit te staan tussen al...
Published 05/17/23