Episode 169. - Wen 'n Braaikaaster Met Bootstrap Fest
Listen now
Description
Hallo. Lanklaas, ek weet. Otherwise, you well? Hierdie Saterdag die 20ste Junie, tussen 13h00 en 19h00 hou ons BOOTSTRAP FEST. Jy kan ’n Blitzkriek Braaikaaster wen. Hoe? As jy R200 skenk, jou bewys van betaling, jou naam en van stuur na [email protected] toe, dan is jy deel van die lucky draw op Saterdag. Die raffle sluit Vrydagaand 19 Junie, 21h00 en ons doen die live draw tussen 13h00 en 19h00 gedurende die BOOTSTRAP FEST op Facebook. Vir die Braaikaaster Raffle, skenk gerus hier: JWF Barnard FNB Cheque/Current: 62708797298 Branch: 200213 Email POP, naam en van na [email protected] As jy klaar ‘n Braaikaaster het, kan jy die fees hier ook ondersteun: STRAB ProductionsABSA Current account4078290413Branch: 335645Reference: Bootstrap Hierdie is ‘n GRATIS show vir ‘n goeie doel, alle fondse wat ingesamel word is ten bate van die Somerset West Night Shelter, die Feed Malongane Initiative en natuurlik ook die kunstenaars wat Saterdag gaan optree. Bootstrap Fest, in samewerking met die awesome #STRAB-span en die topklas mense by Orgasmic Music Gallery, sien uit om julle Saterdag te check! Ons het die Valiant Swart Band, Mr. Cat & the Jackal, Warongx en die Willim Welsyn Band op die spyskaart. Mr Miles Keylock gaan julle ook verras met ‘n paar special guest interviews op die dag tussen die band change-overs. 😎 Julle almal is genooi!
More Episodes
Op hierdie tweede deel van my gesprek met Neil Sandilands gesels ons oor acting, songwriting, existentialism, die mag van die moontlikheid, Koos Kombuis, Rian Malan, Howard Stern, Don Rickles, Antjie Krog, Karel Schoeman en ja, Nietzsche. Ondersteun asb my Blitzkriek Braaikaaster kitaarrooster...
Published 11/04/20
Published 11/04/20
Neil is ’n veelsydige akteur, filmmaker, musikant, songwriter en hy is ’n export.
Published 08/28/20