“Kyki, ek ry nou van Tzaneen terug PTA toe! So ek sal jou laat weet hoe loop hy na 4ure. Maar op die eerste indrukke is hy netjies! Altyd lekker om n podcast te kry wat goeie quality is! Ek reminisce nou eers oor Aardklop 2006, Willem en die Toffies in Yoof! Anyway, ek laat weet of my mind gechange het as ek by die huis kom!
Willem as jy hierie review sien, watse mics gebruik jy?
Netjies”
Joannevz via Apple Podcasts ·
South Africa ·
06/03/17