Sakekamer meen kragskepe kan help; middelklas onder druk en Lamberti nou by Sakeliga
Listen now
Description
In vandeesweek se "3 Minute, 3 Sake" kom die Turkse kragskepe weer onder die loep. Die Suid-Afrikaanse middelklas ervaar groot finansiƫle druk, en laastens, die ekonoom Russell Lamberti sluit by Sakeliga aan.
More Episodes
In die laaste aflewering van "3 Minute, 3 Sake" vir 2021 gesels Gerhard van Onselen oor Sakeliga se kommer oor die nuwe gaswet, die IMF se ontevredeheid met SA se ekonomie en hy praat ook oor die uitleg van die Grondwet.
Published 12/15/21
Published 12/15/21
In die jongste aflewering van "3 Minute, 3 Sake" gesels Gerhard van Onselen van Sakeliga oor die grondwetwysiging wat in die hek geduik het. Hy bespreek ook die bruto binnelandse produk (BBP) se inkrimping in die derde kwartaal en bespreek die belang van netwerke en desentralisering om...
Published 12/09/21