Is this your podcast?
Sign up to track ranks and reviews from Spotify, Apple Podcasts and more
Newskoop
Bizskoops (Afrikaanse Weergawe)
Bizskoops, aangebied deur Barry Mare, bied 'n blik op plaaslike en globale sake-ontwikkelings. Ons bring vir jou in-diepte onderhoude met bedryfsleiers en entrepreneurs, deel hul strategieë en stories vir sukses. Die voormalige President van die Ekonomiese Vereniging van Suid-Afrika en dosent verbonde aan die Noordwes-Universiteit se sakeskool, prof. Waldo Krugell, gee weekliks ʼn oorsig oor stand van die ekonomie. Bly op hoogte met Bizskoops – vir 'n omvattende besigheidsperspektief.
Listen now
Recent Episodes
Published 04/25/24
Op die program vandag ... President Ramaphosa is positief oor die land se ekonomie. Die ekonoom Waldo Krugel gaan ons meer vertel oor werksoek in Suid-Afrika. In internasionale sake-nuus... Tesla het sy pryse weer in 'n aantal groot markte verlaag. In beleggingsnuus, werkers het kanse om aandele...
Published 04/25/24
Op die program vandag ... Tesourie het die sperdatum vir openbare kommentaar vir die Begrotingsfasiliteit vir Infrastruktuur verleng. Die ekonoom Waldo Krugel gaan ons meer vertel oor dienhuidige aanwysers. In internasionale sake-nuus... Inflasie in die Verenigde State bly hardnekkig. In...
Published 04/18/24
Do you host a podcast?
Track your ranks and reviews from Spotify, Apple Podcasts and more.
See hourly chart positions and more than 30 days of history.
Get Chartable Analytics »