Inspirasie
Wat ‘n plesier om na die verskeie onderhoude te luister. Ek vind die die direkte, eerlike manier hoe Jacques die onderhoude voer oorspronklik en vars in vergelyking met hoe baie van die bronne daar buite “aangeplak” voel. Dankie Jacques vir uitstekende werk. Aan die mede Klipkouers, julle stories en ervarings is vir my ‘n inspirasie.
Manvanstaal via Apple Podcasts · South Africa · 08/15/18
More reviews of Klipkouers
Iets nuuts en anders
Baasklaas via Apple Podcasts · Great Britain · 01/19/16
Dankie. Dankie. Dankie. Dis brilliant👍🏻👍🏻
RudolphBergh via Apple Podcasts · South Africa · 03/16/16
Fantastiese program! Baie dankie!
IsThisUsernameTakenTow?! via Apple Podcasts · South Africa · 06/07/16
Do you host a podcast?
Track your ranks and reviews from Spotify, Apple Podcasts and more.
See hourly chart positions and more than 30 days of history.
Get Chartable Analytics »