Reviews
Relevante besigheidsgesprek wat die daaglikse uitdagings, nuutste tegnologie, regs- en finansiële aspekte van entrepreneurs en sakemanne aanspreek. Dit is 'n riem onder die hart om te weet ek is nie die enigste sondaar daar buite nie. Atyd lekker om te luister. Baie dankie vir die program...Read full review »
Jakhallas via Apple Podcasts · South Africa · 06/04/23
I love the local content and the fact that it is relevant to all South Africans. Jacques is a skilled interviewer and his guests have great insight into SA’s business and entrepreneurial landscape. Dankie!
Andre Swart via Apple Podcasts · South Africa · 05/06/22
Wonderlike werk wat jy doen Jacques. Wel gedaan. Lekker lig en gemaklik maar tog so insiggewend en prakties!
The Treadmill Guy via Apple Podcasts · South Africa · 05/17/21
Eks ñ jong Financial Advisor, en Life Coach al die podcasts is amazing. Het baie geleer so ver, ek het maar net weer besef suksess gebeur nie oornag nie.
Wynand Smit via Apple Podcasts · South Africa · 09/07/19
Business in general is a tricky environment more so in South Africa. The information you will get on these Podcasts will definitely be valuable for any entrepreneur!
Wingspan13 via Apple Podcasts · South Africa · 10/18/18
Klipkouers maak die verkeer korter en gee goeie besigheidsadvies vir entrepreneurs en voornemende entrepreneurs
reaanreaanreaanreaanreaanreaan via Apple Podcasts · South Africa · 10/01/18
Doen jouself die guns en luister na hierdie ‘potgooi’ - waarlik uitstekend
Ingelsman via Apple Podcasts · Great Britain · 08/29/18
Wat ‘n plesier om na die verskeie onderhoude te luister. Ek vind die die direkte, eerlike manier hoe Jacques die onderhoude voer oorspronklik en vars in vergelyking met hoe baie van die bronne daar buite “aangeplak” voel. Dankie Jacques vir uitstekende werk. Aan die mede Klipkouers, julle stories...Read full review »
Manvanstaal via Apple Podcasts · South Africa · 08/15/18
Elke podcast is 'n les van Afrikaners wat uitgestyg het in al die uithoeke van die wereled en hul sukses verduidelik. Uitstekend aangebied en interessant.Read full review »
100% Me!! via Apple Podcasts · Great Britain · 05/14/17
Klipkouers is 'n uitstekende plan - baie geluk Jacques met hierdie inisiatief. Jy stel Afrikaners in staat om op 'n manier tog saam te staan - wêreldwyd - waar ons elkeen ons potjie krap. Dit weerlê die gerug dat ons nie kan saamstaan nie. Dankie ook aan elke entrepreneur wat so vrylik...Read full review »
Danie Brink via Apple Podcasts · South Africa · 11/21/16
Dis nou lekker om na te luister in Australie Jacques. Jy doen fantasties en hou aan! Mooi man!
Naas Hartzenberg via Apple Podcasts · Australia · 11/04/16
Uitstekende inhoud, goed uiteengesit en motiverend. Dankie
Gatskop via Apple Podcasts · South Africa · 09/17/16
Dis lekker om te luister na mede klipkouers en afrikaanse besigheidseienaars. Sinvolle raad en inspirasie.
MisterBA via Apple Podcasts · South Africa · 08/29/16
Kort en kragtig, baie interessant!
GermaB via Apple Podcasts · South Africa · 08/22/16
Heerlike, vars, luister-genot-happies! Inspirerende, afrikaanse entrepreneurs wat lekker praktiese stories deel uit 'n baie wye veld.Read full review »
HadassaStar via Apple Podcasts · South Africa · 07/02/16
Fantastiese program! Baie dankie!
IsThisUsernameTakenTow?! via Apple Podcasts · South Africa · 06/07/16
Dankie. Dankie. Dankie. Dis brilliant👍🏻👍🏻
RudolphBergh via Apple Podcasts · South Africa · 03/16/16
Die denkwyse agter die program is regtig 'n uitstekende idee en ek hoop werklik net die beste vir Klipkouers vorentoe. Ek het iets uit elke onderhoud geleer, dankie vir dit! Ek het 'n uitdaging vir die klipkouers-span, die een Suid-Afrikaner wat julle 'n onderhoud mee moet voer, in...Read full review »
duchal via Apple Podcasts · South Africa · 03/07/16
Beslis die moeite werd om op in te teken ! Baie insiggewend
Ferdinandus2nd via Apple Podcasts · United States of America · 02/15/16
Dit is baie eenvoudig om net n internasionale boek op te tel en te begin lees, ons kry gewoonlik baie inligting uit die bekende besigheids boeke van vandag. Ek glo waar klipkouers inkom is die feit dat hulle informasie gee van hoe om dit te maak werk en toe te pas as n besigheidseienaar in Suid...Read full review »
CharlieBravo777 via Apple Podcasts · South Africa · 02/01/16
Lekker gesels, goeie raad, in suiwer Afrikaans! Dankie.
Saners!! via Apple Podcasts · United States of America · 01/23/16
Wat n uitmuntende idee! Jacques is n ware Suid-Afrikaner wat teruggee! Vir ondersteuning, idees of net lekker luister, klipkouers is die antwoord.
Kykofdieeengevatis via Apple Podcasts · United States of America · 01/20/16
Iets nuuts en anders
Baasklaas via Apple Podcasts · Great Britain · 01/19/16
Dit is goed om te sien dat daar nou 'n potgooi in Afrikaans is om jong en bestaande entrepreneurs te help. Kan baie leer by bestaande suksesvolle sakemense en wat hulle geleer het langs die pad. Puik program dankie!!
Pierre Prinsloo via Apple Podcasts · Netherlands · 01/19/16
Klipkouers is 'n baie goeie brown van inligting vir enige entrepreneur of enige persoon geïnteresseerd in die bestuur van 'n klein onderneming. Die episodes is maklik om te volg en is propvol nuttige wenke van vooraanstaande Afrikaanse entrepreneurs.Read full review »
Zzoozzzassa via Apple Podcasts · South Africa · 01/19/16
Ek geniet die Afrikaner-gerigte inhoud en die eerste twee gaste was interessant.
AfrikanerDirk via Apple Podcasts · United States of America · 01/18/16
Do you host a podcast?
Track your ranks and reviews from Spotify, Apple Podcasts and more.
See hourly chart positions and more than 30 days of history.
Get Chartable Analytics »