“Klipkouers is 'n uitstekende plan - baie geluk Jacques met hierdie inisiatief. Jy stel Afrikaners in staat om op 'n manier tog saam te staan - wêreldwyd - waar ons elkeen ons potjie krap. Dit weerlê die gerug dat ons nie kan saamstaan nie. Dankie ook aan elke entrepreneur wat so vrylik hulle kennis en raad deel.”Read full review »
Danie Brink via Apple Podcasts ·
South Africa ·
11/21/16