Uitstekend
Dit is goed om te sien dat daar nou 'n potgooi in Afrikaans is om jong en bestaande entrepreneurs te help. Kan baie leer by bestaande suksesvolle sakemense en wat hulle geleer het langs die pad. Puik program dankie!!
Pierre Prinsloo via Apple Podcasts · Netherlands · 01/19/16
More reviews of Klipkouers
Klipkouers is 'n uitstekende plan - baie geluk Jacques met hierdie inisiatief. Jy stel Afrikaners in staat om op 'n manier tog saam te staan - wêreldwyd - waar ons elkeen ons potjie krap. Dit weerlê die gerug dat ons nie kan saamstaan nie. Dankie ook aan elke entrepreneur wat so vrylik...Read full review »
Danie Brink via Apple Podcasts · South Africa · 11/21/16
Lekker gesels, goeie raad, in suiwer Afrikaans! Dankie.
Saners!! via Apple Podcasts · United States of America · 01/23/16
Relevante besigheidsgesprek wat die daaglikse uitdagings, nuutste tegnologie, regs- en finansiële aspekte van entrepreneurs en sakemanne aanspreek. Dit is 'n riem onder die hart om te weet ek is nie die enigste sondaar daar buite nie. Atyd lekker om te luister. Baie dankie vir die program...Read full review »
Jakhallas via Apple Podcasts · South Africa · 06/04/23
Do you host a podcast?
Track your ranks and reviews from Spotify, Apple Podcasts and more.
See hourly chart positions and more than 30 days of history.
Get Chartable Analytics »