Fantasties!!
Relevante besigheidsgesprek wat die daaglikse uitdagings, nuutste tegnologie, regs- en finansiële aspekte van entrepreneurs en sakemanne aanspreek. Dit is 'n riem onder die hart om te weet ek is nie die enigste sondaar daar buite nie. Atyd lekker om te luister. Baie dankie vir die program en julle moeite.Read full review »
Jakhallas via Apple Podcasts · South Africa · 06/04/23
More reviews of Klipkouers
Elke podcast is 'n les van Afrikaners wat uitgestyg het in al die uithoeke van die wereled en hul sukses verduidelik. Uitstekend aangebied en interessant.Read full review »
100% Me!! via Apple Podcasts · Great Britain · 05/14/17
Iets nuuts en anders
Baasklaas via Apple Podcasts · Great Britain · 01/19/16
Dankie. Dankie. Dankie. Dis brilliant👍🏻👍🏻
RudolphBergh via Apple Podcasts · South Africa · 03/16/16
Do you host a podcast?
Track your ranks and reviews from Spotify, Apple Podcasts and more.
See hourly chart positions and more than 30 days of history.
Get Chartable Analytics »