Ditsem
Die denkwyse agter die program is regtig 'n uitstekende idee en ek hoop werklik net die beste vir Klipkouers vorentoe. Ek het iets uit elke onderhoud geleer, dankie vir dit! Ek het 'n uitdaging vir die klipkouers-span, die een Suid-Afrikaner wat julle 'n onderhoud mee moet voer, in Afrikaans, is Elon Musk. Dis een Suid-Afrikaner wat waarlik klipkou, uithou, aanhou en streef vir sukses. So ek stel die uitdaging aan julle.Read full review »
duchal via Apple Podcasts · South Africa · 03/07/16
More reviews of Klipkouers
Uitstekende inhoud, goed uiteengesit en motiverend. Dankie
Gatskop via Apple Podcasts · South Africa · 09/17/16
Doen jouself die guns en luister na hierdie ‘potgooi’ - waarlik uitstekend
Ingelsman via Apple Podcasts · Great Britain · 08/29/18
Kort en kragtig, baie interessant!
GermaB via Apple Podcasts · South Africa · 08/22/16
Do you host a podcast?
Track your ranks and reviews from Spotify, Apple Podcasts and more.
See hourly chart positions and more than 30 days of history.
Get Chartable Analytics »