Ons het dit Nodig
Dit is baie eenvoudig om net n internasionale boek op te tel en te begin lees, ons kry gewoonlik baie inligting uit die bekende besigheids boeke van vandag. Ek glo waar klipkouers inkom is die feit dat hulle informasie gee van hoe om dit te maak werk en toe te pas as n besigheidseienaar in Suid Afrika. Ons het definitief so iets nodig
CharlieBravo777 via Apple Podcasts · South Africa · 02/01/16
More reviews of Klipkouers
Klipkouers is 'n baie goeie brown van inligting vir enige entrepreneur of enige persoon geïnteresseerd in die bestuur van 'n klein onderneming. Die episodes is maklik om te volg en is propvol nuttige wenke van vooraanstaande Afrikaanse entrepreneurs.Read full review »
Zzoozzzassa via Apple Podcasts · South Africa · 01/19/16
Kort en kragtig, baie interessant!
GermaB via Apple Podcasts · South Africa · 08/22/16
Iets nuuts en anders
Baasklaas via Apple Podcasts · Great Britain · 01/19/16
Do you host a podcast?
Track your ranks and reviews from Spotify, Apple Podcasts and more.
See hourly chart positions and more than 30 days of history.
Get Chartable Analytics »