Is this your podcast?
Sign up to track ranks and reviews from Spotify, Apple Podcasts and more
Africa Podcast Network
'n Ma & 'n Mikrofoon
'n Ma & 'n Mikrofoon is 'n podcast wat die wêreld van die moderne Afrikaanse ma weerspieel. Aanbieder Daniëlla van Heerden (self 'n ma van twee) voer openhartige gesprekke met kenners en spesiale gaste. Die fokus is nie net babas en kinders se gesondheid nie, maar ook ma's se emosionele welstand. Hier sal jy saam lag vir daardie oomblikke wat net 'n ma kan verstaan - soos dat vyf minute alleen in die motor soms kan tel as "me-time"! Meer ernstige onderwerpe soos postpartum depressie, tantrums en boelies word egter ook openlik bespreek. Alledaagse én bekende ma's kom kuier ook in die ateljee...
Listen now
Recent Episodes
Simoné Pretorius is 'n film-, televisie- en teateraktrise. Maar in hierdie podcast praat sy minder dáároor, en meer oor 'n ander, groter rol: dié as ma. Haar dogtertjie Harper is 'n kleuter en kleinboet James is nog net 'n paar weke oud, en Simoné gesels met Daniëlla oor die hoogtepunte, die...
Published 05/01/24
Kinders en 'n deurmekaar huis voel al soos een en dieselfde ding. Maar dit beteken nie jy hoef in totale chaos te leef nie. Met die nodige beplanning, stelsels en spanwerk kán jy weer beheer kry oor jou huis. In dié week se episode gee Nita Newton vir Daniëlla en ander ma's raad oor hoe om (op...
Published 04/24/24
Published 04/24/24
Do you host a podcast?
Track your ranks and reviews from Spotify, Apple Podcasts and more.
See hourly chart positions and more than 30 days of history.
Get Chartable Analytics »