SA betree ’n koalisie-era
Listen now
Description
Busisiwe Mavuso, uitvoerende hoof van Business Leadership South Africa (Blsa) sê Suid-Afrikaners het ’n punt bereik waar hulle radikale verandering moes aanbring om die ekonomie te red.
More Episodes
Published 06/21/24
Nerina Visser, ETF strateeg en adviseur by etfSA en Christiaan Wessels, gesertifiseerde finansiële beplanner by Futurum Financial Group (FFG) beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
Published 06/21/24
Dawie de Wet, bestuurshoof van Q-Kon gesels oor Namibië se ruimtehawe.
Published 06/21/24