Episodes
Published 05/23/24
Frederik Zietsman, uitvoerende hoof van Takealot gesels oor sy agtergrond, loopbaan, die industrie waarin hy is, en wat hy doen om te ontspan.
Published 05/23/24
Gary Scott – uitvoerende hoof, Kia Suid-Afrika
Published 05/23/24
Jan Vermeulen – redakteur, MyBroadband
Published 05/23/24
Ryk van Niekerk – Moneyweb
Published 05/23/24
Mia Kriegler, navorsing en fondsbestuur direkteur by Kruger Internasionaal gesels oor die markte.
Published 05/23/24
Hannes van den Berg, hoof van Suid-Afrikaanse aandele- en multibatebestuur by Ninety One gesels oor die invloed van die verkiesing op beleggingsmarkte en die wisselkoers.
Published 05/22/24
Wilhelm Hertzog, ontleder en portefeulje bestuurder by Rozendal Vennote gesels oor BHP se derde aanbod aan Anglo American.
Published 05/22/24
Marcel von Aulock, uitvoerende hoof van Southern Sun gesels oor die groep se finansiële resultate.
Published 05/22/24
Christo de Witt, hoof van Luno Suid-Afrika gesels oor Bitcoin Pizza-dag.
Published 05/22/24
Kokkie Kooyman, direkteur en fondsbestuurder by Denker Capital gesels oor Capitec se aantal kliënte.
Published 05/22/24
Johan Gouws, hoof van adviesdienste by Sasfin Wealth gesels oor die plaaslike aandelemark, Pick n Pay se handelsverklaring, en inflasiesyfers vir April.
Published 05/22/24
Ryk van Niekerk – Moneyweb
Published 05/22/24
Dr Dirk Strydom, hoof van die Nampo-afdeling by Graan SA gesels oor Nampo 2024.
Published 05/21/24
"Jy moet nie belegginsbesluite basseer op politiek nie" – Hennie Fourie, welvaartbestuurder by PSG Wealth Pretoria- Oos.
Published 05/21/24
Die uitvoerende hoof van TymeBank, Coen Jonker sê dit maak baie sin vir 'n Spaza-eienaar om van die kontant uit die kasregister te kry om risiko te vermy.
Published 05/21/24
DeVilliers Botha van die die Suid-Afrikaanse Fotovoltaïese Vereniging (SAPVIA) gesels oor data uit Eskom se weeklikse statusverslag wat toon dat die installering van daksonkrag klim.
Published 05/21/24
Ryk van Niekerk – Moneyweb
Published 05/21/24
Mia Kriegler, navorsing en fondsbestuur direkteur by Kruger Internasionaal gesels oor die rand, Transaction Capital se resultate, Coronation wat 'n dividend verklaar, en Alexforbes se handelsverklaring.
Published 05/21/24
Dr Christie Viljoen, ekonoom by PwC gesels oor buitelandse beleggings.
Published 05/21/24
Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur by die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die Londense Sakeskool gesels oor Chat GPT4o.
Published 05/20/24
Edward Kieswetter, kommissaris van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens gesels oor 'n tydvrystellingstudie tussen Suid-Afrika en Eswatini.
Published 05/20/24
Deon Cloete, besturende direkteur van die Kaapse Wynland-lughawe gesels oor die nuwe Kaapse lughawe.
Published 05/20/24
Chris Schutte, uitvoerende hoof van Astral Foods gesels oor hulle tussentydse resultate, en planne vir geblikte hoender.
Published 05/20/24
Dr Erich Bock, waarnemende besturende direkteur van Netcare se hospitaalafdeling gesels oor die groep se resultate en die NGV.
Published 05/20/24