Episodes
Jac de Wet, welvaartsbestuurder by PSG Wealth gesels oor die beleggingswaarde in banke en hoe beleggers dit moet benader.
Published 06/11/24
Kobus Gertenbach, uitvoerende hoof van Premier Foods gesels oor die groep se finansiële resultate.
Published 06/11/24
Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur by die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die DaVinci-sakeskool gesels oor 'n spesiale battery-paspoort vir elektriese motors.
Published 06/10/24
Stephan Serfontein, finansiële hoof van Omnia Holdings gesels oor die groep se finansiële resultate.
Published 06/10/24
Marthinus Stander, besturende direkteur van Rainbow Chicken gesels oor hulle notering op die JSE, en hoe hulle doeltreffenheid verbeter.
Published 06/10/24
Dawie de Villiers, uitvoerende hoof van Alexforbes gesels oor hulle finansiele resultate, en die tweepot-aftreestelsel.
Published 06/10/24
Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak gesels oor die markte.
Published 06/10/24
Ryk van Niekerk – Moneyweb
Published 06/10/24
Wilhelm Hertzog van Rozendal Partners en Elke Brink, van PSG Route 21 beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
Published 06/07/24
Wayne Hiller van Rensburg, bestuurshoof van IRFA gesels oor die twee-pot stelsel.
Published 06/07/24
Lullu Krugel, hoofekonoom van PwC Suid-Afrika gesels oor werkskepping in die VSA.
Published 06/07/24
Wilhelm Hertzog van Rozendal Partners gesels oor die markte.
Published 06/07/24
Energieontleder, Hugo Kruger gesels oor elektrisiteit aan behoeftiges.
Published 06/07/24
Tinus de Jager – Moneyweb
Published 06/07/24
Jan Vermeulen, redakteur van MyBroadband gesels oor Starlink.
Published 06/06/24
Sabihah Mohamed, bestuurshoof van CODI by die Suid-Afrikaanse Reserwebank gesels oor haar agtergrond, loopbaan, die industrie waarin sy is, en wat sy doen om te ontspan.
Published 06/06/24
Thomas Conradie, algemene bestuurder vir opwekkingsingenieurswese by Eskom gesels oor beurtkrag.
Published 06/06/24
Hannes van den Berg, mede-hoof van SA Aandele & Multi-Bate by Ninety One Batebestuur gesels oor Nvidia.
Published 06/06/24
Mia Kriegler, navorsing en fondsbestuur direkteur by Kruger Internasionaal gesels oor die rand se beweging, Sasol en Pick n Pay se aandeelpryse, en Amerika wat vandag in die groen begin het.
Published 06/06/24
Tinus de Jager – Moneyweb
Published 06/06/24
Christo de Witt, hoof van Luno Suid-Afrika gesels oor planne om Bitcoin meer verbruikersvriendelik te maak.
Published 06/05/24
Erwin Rode, uitvoerende hoof van Rode Genote gesels oor winkelsentrums in Suid-Afrika.
Published 06/05/24
Johann Els, hoofekonoom by die Old Mutual Groep gesels oor hoë brandstofpryse.
Published 06/05/24
Hendrik du Toit, uitvoerende hoof van Ninety One gesels or die groep se finansiële resultate.
Published 06/05/24
Johan Gouws, hoof van adviesdienste by Sasfin Wealth gesels oor die markte.
Published 06/05/24